Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 4:39 Die Boodskap (DB)

Hy het toe by haar bed gaan staan en vir die koors gesê: “Gee pad uit haar liggaam uit. Nou dadelik!” Daar op die plek het Simon se skoonma gesond geword. Sy het dadelik uit die bed opgestaan en vir almal kos gemaak.

Lees volledige hoofstuk Lukas 4

Kyk Lukas 4:39 in konteks