Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 4:38 Die Boodskap (DB)

Nadat Jesus uit die sinagoge gestap het, het Hy na Simon se huis toe gegaan. Daar aangekom, het Hy gehoor dat Simon se skoonma baie siek geword het. Sy het in die bed gelê, vuurwarm van die koors. Haar familie was baie bekommerd oor haar. “Kan U nie iets vir haar doen nie?” het hulle vir Jesus gevra.

Lees volledige hoofstuk Lukas 4

Kyk Lukas 4:38 in konteks