Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 23:34 Die Boodskap (DB)

Daar aan die kruis het Jesus hardop vir God gesê: “My Vader, vergeef hierdie mense. Hulle weet glad nie waarmee hulle nou besig is nie.” Maar die soldate het hulle nie aan Hom gesteur nie. Hulle was te besig om sy klere onder mekaar te verdeel deur lootjies te trek.

Lees volledige hoofstuk Lukas 23

Kyk Lukas 23:34 in konteks