Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 23:35 Die Boodskap (DB)

Baie mense het na Golgota gestroom om te sien hoe Jesus gekruisig word. Party van hulle het allerhande lelike dinge vir Hom gesê. Die godsdienstige leiers het ook saam gespot: “Ons het van vroeg tot laat gehoor hoe hy ander mense red. Nou is hy self in die moeilikheid. Laat hy homself dan nou red as hy die Gestuurde van God is! Laat ons sien of God regtig aan sy kant is soos hy sê.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 23

Kyk Lukas 23:35 in konteks