Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 23:33 Die Boodskap (DB)

Twee terroriste is ook saam met Hom daar op Golgota, “die Plek van die Kopbeen”, gekruisig. Hulle kruise is aan weerskante van Syne in die grond ingeplant.

Lees volledige hoofstuk Lukas 23

Kyk Lukas 23:33 in konteks