Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 20:21 Die Boodskap (DB)

Toe hierdie mense by Jesus aankom, sê hulle: “Leermeester, ons het jou leer ken as iemand wat net die waarheid praat. Jy loop God se pad reguit en leer die mense om dit ook te doen. Ons sien ook jy probeer nie gewild wees nie. Wat mense oor jou sê of dink, pla jou nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 20

Kyk Lukas 20:21 in konteks