Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 20:20 Die Boodskap (DB)

Hulle besluit toe om ’n paar mense na Hom toe te stuur wat maak asof hulle verskriklik vroom is. Hierdie mans moes vir Jesus ’n lokval stel sodat hulle Hom kon vang en aan die owerhede uitlewer as Hy iets verkeerds sê.

Lees volledige hoofstuk Lukas 20

Kyk Lukas 20:20 in konteks