Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 17:33 Die Boodskap (DB)

“Op daardie dag wanneer die Seun kom, sal dit te laat wees om gou met God te probeer vrede maak. Sorg dat julle lewe nou al in orde is. As julle God nou al dien, sal julle op daardie dag gered word. Maar as julle nou niks met Hom te doen wil hê nie, sal julle op daardie dag veroordeel word.

Lees volledige hoofstuk Lukas 17

Kyk Lukas 17:33 in konteks