Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 17:32 Die Boodskap (DB)

Onthou wat met Lot se vrou gebeur het. Toe sy teruggekyk het na haar stad daardie dag toe God dit vernietig het, het sy op die plek in ’n soutpilaar verander.

Lees volledige hoofstuk Lukas 17

Kyk Lukas 17:32 in konteks