Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 17:34 Die Boodskap (DB)

“Wanneer die Seun terugkom, sal dit ’n dag van groot skeiding tussen mense wees. In dieselfde huis sal die ma byvoorbeeld gereed wees vir my koms, maar nie die pa nie. Ek sal haar saamvat na my splinternuwe wêreld toe en hom los.

Lees volledige hoofstuk Lukas 17

Kyk Lukas 17:34 in konteks