Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 16:8 Die Boodskap (DB)

“Die ryk man het intussen gehoor wat sy skelm bestuurder doen. Toe hulle twee later die dag ontmoet, het hy hom egter nie afgedank nie, maar sommer daar op die plek gelukgewens met sy goeie plan. Almal in die dorp het immers nou gepraat oor hoe barmhartig die ryk man is.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 16

Kyk Lukas 16:8 in konteks