Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 16:7 Die Boodskap (DB)

“Die bestuurder roep toe die volgende persoon in en vra vir hom: ‘Hoeveel skuld jy aan my baas?’“‘Ek het ’n groot klomp koring by hom op skuld gekoop. Ek skuld hom 100 bale koring.’“‘Jy is baie gelukkig,’ sê die bestuurder toe. ‘Want ek verminder jou skuld van vandag na 80 bale koring. Dis al wat jy nou moet terugbetaal.’

Lees volledige hoofstuk Lukas 16

Kyk Lukas 16:7 in konteks