Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 14:17 Die Boodskap (DB)

Later, toe die kos reg was, stuur die man een van sy helpers om al die genooides te laat weet: ‘Julle kan nou maar kom, die tafels staan gelaai met die heerlikste kos. Laat die fees begin.’

Lees volledige hoofstuk Lukas 14

Kyk Lukas 14:17 in konteks