Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 14:16 Die Boodskap (DB)

Jesus draai na hom toe en sê vir hom: “Weet jy, eendag het ’n ryk man ’n groot feesmaal gehou en baie mense uitgenooi. Omdat daar baie voorbereidings was, het hy met die gaste afgespreek dat hy hulle sou laat roep sodra alles gereed was. So gesê, so gedaan.

Lees volledige hoofstuk Lukas 14

Kyk Lukas 14:16 in konteks