Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 12:21 Die Boodskap (DB)

“Weet julle, so gaan dit met almal wat die verkeerde skatte bymekaarmaak. Die doderyk is die enigste beloning vir al hulle harde werk. Gee julle lewens eerder aan God. Maak vir julle skatte by Hom bymekaar. Dan wag daar ’n splinternuwe lewe op julle.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 12

Kyk Lukas 12:21 in konteks