Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 12:22 Die Boodskap (DB)

Daarna het Jesus vir sy volgelinge gesê: “Hou op om julle van vroeg tot laat te loop en bekommer. Julle wonder gedurig: ‘Waar gaan ons geld kry om kos te koop?’ of: ‘Hoe gaan ons geld vir klere in die hande kry?’ Dié dinge is tog nie die belangrikste in die lewe nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 12

Kyk Lukas 12:22 in konteks