Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 12:20 Die Boodskap (DB)

“Maar hierdie ryk man het ’n verskriklike groot fout gemaak. Hy het God buite rekening gelaat. Op daardie selfde dag nog het God vir hom gesê: ‘Jou arme dwaas! Vannag nog sal jy doodgaan. En wat word dan van al jou baie besittings? Jy kan dit tog nie saam met jou na die doderyk toe vat nie.’

Lees volledige hoofstuk Lukas 12

Kyk Lukas 12:20 in konteks