Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 11:7 Die Boodskap (DB)

Wel, wat dink julle was die reaksie van hierdie ander vriend toe hy in die middel van die nag wakker geklop is? Dink julle hy het daar uit sy bed geskree: ‘Gee pad! Die deur is gesluit. My vrou en kinders slaap lankal. Ek gaan definitief nie nou opstaan om vir jou ’n brood te gee nie’?

Lees volledige hoofstuk Lukas 11

Kyk Lukas 11:7 in konteks