Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 11:8 Die Boodskap (DB)

“Nee, natuurlik nie. Goeie vriende help mekaar. Ek sê vir julle, hierdie man sal dadelik opstaan en vir sy vriend brood gee. Ook al doen hy dit nie omdat hulle vriende is nie, sal hy dit doen omdat hy die man jammer kry wat so laat in die nag kos kom soek.

Lees volledige hoofstuk Lukas 11

Kyk Lukas 11:8 in konteks