Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 11:6 Die Boodskap (DB)

Maar ’n goeie vriend van my het uit die bloute daar by my aangekom. En my huis is dolleeg. Ek het nie ’n stukkie kos om hom aan te bied nie. Kan jy my nie met drie broodjies uithelp nie?’

Lees volledige hoofstuk Lukas 11

Kyk Lukas 11:6 in konteks