Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 10:40 Die Boodskap (DB)

Marta het intussen agtergekom dat Maria nie meer in die kombuis help nie. Toe sy haar suster daar by Jesus sien sit, was sy op die plek kwaad. Sy het na Jesus toe gestap en vir Hom gesê: “Here, hoe kan U so iets toelaat? Pla dit U nie dat my suster my alleen laat kos maak en die gaste bedien nie?”

Lees volledige hoofstuk Lukas 10

Kyk Lukas 10:40 in konteks