Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 10:41 Die Boodskap (DB)

Maar die Here het Marta geantwoord: “My liewe Marta, jy hardloop aanmekaar rond. Jy bekommer jou of alles gereed is. Laat staan dit! Dis mos nie waaroor die lewe gaan nie. Daar is net een ding wat regtig saak maak: om God te ken. Maria weet dit. Daarom het sy die regte keuse gemaak. Niemand sal dit ooit van haar kan wegvat nie.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 10

Kyk Lukas 10:41 in konteks