Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 4:12 Die Boodskap (DB)

En dan is daar natuurlik Epafras wat julle so goed ken. Hy het my gevra om julle spesiaal namens hom te groet. Hy gee al sy tyd en energie vir Christus Jesus. As ons maar hoor, bid hy baie ernstig vir julle, veral vir julle geestelike volwassenheid. Hy vra God om julle te help om nie ’n duim van die koers af te wyk nie. Hy bid dat julle lewe al hoe meer sal word soos God dit wil hê.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 4

Kyk Kolossense 4:12 in konteks