Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 4:11 Die Boodskap (DB)

Julle weet mos wat om te doen. Jesus, wie se ander naam Justus is, stuur ook groete. Hierdie mans is die enigste Jode wat enduit saam met my bly werk het om God Koning in mense se lewe te maak. Glo my, hulle het al baie vir my beteken.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 4

Kyk Kolossense 4:11 in konteks