Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 8:4 Die Boodskap (DB)

Hulle sê toe vir Jesus: “Jy is mos die hele tyd besig om mense te vertel wat hulle moet doen. Nou ja, ons het hierdie vrou op heterdaad betrap toe sy by ’n man geslaap het wat nie haar eie is nie.

Lees volledige hoofstuk Johannes 8

Kyk Johannes 8:4 in konteks