Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 8:3 Die Boodskap (DB)

Die Joodse geleerdes en die Fariseërs kom toe met ’n vrou daar aan. Sy is gevang toe sy seksueel ontrou was aan haar man. Hulle laat haar toe tussen die mense staan sodat almal haar kon sien.

Lees volledige hoofstuk Johannes 8

Kyk Johannes 8:3 in konteks