Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 8:20 Die Boodskap (DB)

Hierdie gesprek het plaasgevind by die plek waar mense hulle bydraes vir die tempel kom inbetaal het. Ten spyte van hulle wraakplanne het die Jode nie eens probeer om die polisie te roep om Hom te kom vang nie. God het besluit dat die tyd daarvoor nog nie ryp was nie.

Lees volledige hoofstuk Johannes 8

Kyk Johannes 8:20 in konteks