Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 8:19 Die Boodskap (DB)

“Nou toe, waar’s jou pa? Wys hom vir ons!” sê hulle toe.“Julle het nie ’n benul wat julle vra nie. Julle weet nie wie Ek is nie en nog minder wie my Vader is. As julle geweet het wie Ek is, sou julle ook dadelik geweet het wie my Vader is,” kom dit toe van Jesus.

Lees volledige hoofstuk Johannes 8

Kyk Johannes 8:19 in konteks