Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 8:21 Die Boodskap (DB)

Jesus het verder op sy stelling uitgebrei. “Soos Ek gesê het, Ek gaan weg. Al probeer julle hoe hard, sal julle nie kan kom waar Ek heen gaan nie. En weet julle hoekom nie? Omdat julle te ongehoorsaam aan God is. Daarom sal julle sonder God doodgaan.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 8

Kyk Johannes 8:21 in konteks