Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 7:27 Die Boodskap (DB)

“Dit sal snaaks wees, want ons weet mos waar hierdie man grootgeword het en wie sy familie is. Met die Christus sal dit mos anders wees. Niemand sal weet waar Hy grootgeword of wie Hom grootgemaak het nie.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 7

Kyk Johannes 7:27 in konteks