Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 7:26 Die Boodskap (DB)

Kyk nou net, hier staan hy tussen hulle en praat. En wat doen die leiers? Hulle staan soos lammetjies daar en maak nie ’n geluid nie. Ons wonder maar net: Besef hulle nie dalk dat hy regtig die Christus is nie?

Lees volledige hoofstuk Johannes 7

Kyk Johannes 7:26 in konteks