Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 7:28 Die Boodskap (DB)

Jesus sê toe hard, sodat almal dit kan hoor: “Julle praat maklik, asof julle so seker is wie Ek is en waar Ek vandaan kom. Eintlik het julle geen idee nie! Ek het nie bloot uit My eie hier aangestap gekom nie. Die ware God self het My hierheen gestuur! Hom ken julle nie,

Lees volledige hoofstuk Johannes 7

Kyk Johannes 7:28 in konteks