Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 7:22 Die Boodskap (DB)

Moses het gesê dat julle julle seuntjies ’n sekere aantal dae na geboorte moet besny. (Eintlik het Moses dit nie begin nie, maar sy voorouers.) Omdat dit Moses is wat dit gesê het, doen julle dit, al moet julle dit ook op die sabbat doen.

Lees volledige hoofstuk Johannes 7

Kyk Johannes 7:22 in konteks