Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 7:21 Die Boodskap (DB)

Jesus het Hom nie laat afskrik nie. “Ek het een buitengewone ding ’n ruk gelede op die sabbat gedoen. En kyk na julle, julle is nog steeds hier aan die wonder of dit nou reg was of nie. Ek wil julle graag help om dit beter te verstaan.

Lees volledige hoofstuk Johannes 7

Kyk Johannes 7:21 in konteks