Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 7:23 Die Boodskap (DB)

Nou wil Ek julle ’n vraag vra: julle sê dit is reg om op die sabbat iemand te besny. Moses het mos gesê julle moet dit doen. Sekere dinge ís dan mos belangriker as die sabbat. As dit so is, waarom raak julle dan so opgewonde as Ek nie net ’n deel van ’n mens nie, maar die hele mens op die sabbat gesond maak?

Lees volledige hoofstuk Johannes 7

Kyk Johannes 7:23 in konteks