Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 6:45 Die Boodskap (DB)

Een van die boodskappers van God het juis dít bedoel toe hy geskryf het: ‘Hulle almal sal leerlinge van God self wees.’ Elkeen wat dus soos ’n goeie leerling mooi luister na wat die Vader sê, sal weet dat hy na My toe moet kom.

Lees volledige hoofstuk Johannes 6

Kyk Johannes 6:45 in konteks