Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 6:44 Die Boodskap (DB)

“Spaar julleself die moeite! My Vader wat My gestuur het, trek mense na My toe wat by My hoort. Dit is die mense wat Ek op die dag van die wederkoms uit die dood sal laat opstaan. Julle moet dus nie die idee kry dat julle op julle eie sonder my Vader deel sal word van God se familie nie.

Lees volledige hoofstuk Johannes 6

Kyk Johannes 6:44 in konteks