Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 6:46 Die Boodskap (DB)

Daarmee sê Ek nie dat iemand anders die Vader al persoonlik gesien het nie, behalwe die Seun. Hy was by die Vader en het van Hom af gekom. Hy het eerstehandse kennis van die Vader.

Lees volledige hoofstuk Johannes 6

Kyk Johannes 6:46 in konteks