Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 21:18 Die Boodskap (DB)

Toe jy jonk was, het jy self aangetrek en jy kon stap waar jy wou. Maar as die ouderdom jou inhaal, sal jy dit nie eens meer kan doen nie. Jy sal maar net jou hande vraend kan uitsteek. Ander sal dan kom en jou aantrek en jou dra waar jy nie wil wees nie.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 21

Kyk Johannes 21:18 in konteks