(Daarmee het Jesus gesinspeel op die manier waarop Petrus sou sterf. Met sy dood sou hy in alle geval vir God eer.)“Kom saam met My,” sê Jesus toe vir Petrus.