Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 21:17 Die Boodskap (DB)

’n Derde keer vra Jesus hom: “Simon, seun van Johannes, het jy My lief? Kan Ek heeltemal op jou lojaliteit staatmaak?”Petrus het hartseer geword omdat Jesus so aanhou. “Here,” sê hy toe, “U hoef nie eens te vra nie, want U weet alles; ook wat in my hart aangaan. U weet mos hoe lief ek vir U is.”“Sorg dan vir my skape,” sê Jesus. “Ek wil vir jou iets belangriks sê.

Lees volledige hoofstuk Johannes 21

Kyk Johannes 21:17 in konteks