Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 16:33 Die Boodskap (DB)

Ek vertel hierdie dinge vir julle met ’n goeie rede. As my vriende kan julle maar rustig wees oor alles. Die ongelowiges sal alles wel vir julle probeer moeilik maak. Moenie dat hulle julle ontstel nie. Troos julle daaraan: Ek het bewys dat Ek sterker is as enigiets of enigiemand in hierdie wêreld. Ek en niemand anders nie is die regte Wenner.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 16

Kyk Johannes 16:33 in konteks