Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 16:32 Die Boodskap (DB)

Oppas, die tyd kom nou vir My nader - wag, dit is eintlik nou al hier. Julle sal van skrik alles los en weghardloop. Sonder om links of regs te kyk sal julle net maak dat julle by die huis kom. En die ergste is, julle gaan My net so alleen los. Maar heeltemal alleen sal Ek nooit wees nie. My Vader is en bly altyd by My.

Lees volledige hoofstuk Johannes 16

Kyk Johannes 16:32 in konteks