Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 16:21 Die Boodskap (DB)

Weet julle hoe dit gaan wees? Dit sal wees soos ’n vrou wat ’n baba kry. Terwyl sy besig is om die baba te kry, is dit baie seer. Maar as die baba eers eenmaal daar is, is sy die ene glimlag en blydskap oor haar kind. Sy dink nie eens weer aan al die pyn nie.

Lees volledige hoofstuk Johannes 16

Kyk Johannes 16:21 in konteks