Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 16:20 Die Boodskap (DB)

Laat Ek julle so ’n bietjie meer vertel. Dan sal julle beter verstaan. Julle gaan eers baie hartseer wees; so hartseer dat die trane oor julle wange gaan loop. Dan gaan die ongelowiges hande klap van blydskap. Maar julle gaan nie lank hartseer bly nie. Elke stukkie hartseer sal in ’n stuk blydskap en vreugde verander.

Lees volledige hoofstuk Johannes 16

Kyk Johannes 16:20 in konteks