Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 15:6 Die Boodskap (DB)

Iemand wat op sy eie, sonder My, wil leef, sal uitvind dat hy dit nie kan doen nie. Hy sal soos ’n los, afgesnyde takkie in die vuur gegooi word. Saam met die ander takkies soos hy sal hulle daar tot as verbrand.

Lees volledige hoofstuk Johannes 15

Kyk Johannes 15:6 in konteks