Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 15:5 Die Boodskap (DB)

“Stel julle dit goed voor: Ek is soos die druiwestok; julle is soos die takkies. Sonder die druiwestok beteken die takkies tog niks nie. Net so beteken julle ook niks sonder My nie. Leef elke oomblik van die dag in afhanklikheid van My. Ek sal dan elke oomblik by julle ook wees. So sal julle vir God ’n vrugbare lewe kan lei.

Lees volledige hoofstuk Johannes 15

Kyk Johannes 15:5 in konteks