Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 15:7 Die Boodskap (DB)

“Maar julle, as julle altyd naby aan My bly soos ’n takkie wat aan ’n druiwestok vasgegroei is en getrou doen wat Ek vra, is daar vir julle regtig goeie nuus.“Julle kan maar in gebed vra wat julle nodig het om goeie, vrugbare takkies te wees, want julle sal dit kry.

Lees volledige hoofstuk Johannes 15

Kyk Johannes 15:7 in konteks