Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 15:4 Die Boodskap (DB)

“Niks moet ons van mekaar skei nie! Julle moet baie naby aan My bly, soos takkies wat aan die druiwestok vasgegroei is. Ek sal net so naby aan julle bly  - soos ’n druiwestok wat vasgegroei is aan sy takkies. ’n Takkie kan mos nie druiwe dra as dit eenkant lê en nie aan die druiwestok vas is nie. Net so het julle My nodig om ’n goeie, vrugbare lewe te kan lei.

Lees volledige hoofstuk Johannes 15

Kyk Johannes 15:4 in konteks