Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 11:48 Die Boodskap (DB)

As ons hom toelaat om so aan te gaan, stroom al die mense netnou agter hom aan. En daarvan gaan die Romeine niks hou nie. Hulle sal weer dink dit is die een of ander opstand. Dan gaan hulle kom en alles met die grond gelykmaak - ons en al die ander mense inkluis.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 11

Kyk Johannes 11:48 in konteks